1 grt pak kaas en uie skyfies
2 hardgekookte eiers
blik sampioensop
2 x 200g tuna in water
1 gerasperde ui of uievlokkies
Sout, peper en rooipeper na smaak
SO MAAK JY:
Meng alles saam, maar hou bietjie chips uit om bo-oor te strooi.
Bak vir 6 minute op HOOG.
Strooi ekstra kaas en chips bo-oor.
Sprinkel met paprika en sit terug in mikrogolf vir 1 minuut op HOOG vir kaas om te smelt.