Naan Brood Afrika Styl Gebak

3 Kop Koekmeel
1/2 Teel Sout
1/3 kop botter wat jy in die meel vryf

MENG:
1/3 kop louwarm water
2 eetlepsuiker
een pakkie kitsgis
Laat dit staan tot dit skuim
Voeg dit tesame met 2/3 kop Clover Inkomazi by die meel en knie
Laat rys tot dubbel die hoeveelheid
Maak 8 balletjies
Roi langwerpig uit
Laat rys weer so 20 min
Smeer gesmelte botter oor en bak op ‘n plaat vir 8 min
Draai om na 4 min.