Maklike Scones

Bestanddele
2 k koekmeel
4 t bakpoeier
Y2 t sout
y, k olie
Y2 k melk
1 eier

Metode
1. Voorverhit oond tot 180° C.
2. Sif die droe bestanddele saam.
3. Meng die nat bestanddele saam.
4. Voeg die nat bestanddele by die droe bestanddele.
5. Meng liggies tot ‘n deeg.
6. Druk uit tot ‘n dikte van ongeveer 2cm.
7. Druk sirkels met ‘n koekiedrukker (of glas) uit en pak op gesmeerde bakplaat.
8. Sit in oond vir 15-20 minute of tot bruin