Sjokolade Koffie Koek | Chocolate Coffee Cake

2 koppies meel
1 koppie suiker
Y2 koppie kakao
1 teelepel bakpoeier
Y2 teelepel sout
1 Y2 teelepels koeksoda
Y2 koppie olie
1 Y2 koppies melk
3 eiers
1 teelepel vanielje
Sif droe bestanddele saam, gooi olie en melk by en klits vir 2 minute.
Klits die eiers een vir een by, gooi vanielje by.
Bak vir 35 tot 45 minute teen 180’C.
Sous:
2 koppies suiker
3 koppies water
2 teelepes vanielje
4 eetlepels koffie
Kook vir 5 minute saam.
Sodra koek uit oond kom, maak oral gaatjies met mes.
Gooi kokende stroop oor koek, gebuik al die stroop.
As koek afgekoel is versier met treat en onversoete styfgeklitste room.


Chocolate Coffee Cake
2 cups flour
1 cup sugar
Y2 cup cocoa
1 teaspoon baking powder
Y2 teaspoon salt
1 1/2 teaspoon baking soda
1/2 cup of oil
1 1/2 cups milk
3 eggs
1 teaspoon vanilla
Sift dry ingredients together, add oil and milk and beat for 2 minutes.
Beat the eggs one by one, add vanilla.
Bake for 35 to 45 minutes at 180 ‘ C.
Sauce:
2 cups sugar
3 cups water
2 teaspoons vanilla
4 tablespoons of coffee
Cook for 5 minutes together.
As soon as cake comes out of oven, makes holes everywhere with knife.
Throw boiling syrup over cake, use all the syrup.
If cake is cooled, decorate with treat and unsweetened stiffly beaten cream.