Hemelse Hoender Gereg

2kg Hoenderstukke
Meng meel met speserye van jou keuse en rol die hoenderstukke in die mengsel
Sny 2 uie in dun skywe
Sny 1 pak Sampioene in skywe
Pak lae om die beurt van vleis, uie en mushrooms in ‘n oondvaste bak.

Meng:
250ml Melk
250 ml Room
1 e Worcestersous
1 e Blatjang
1 e Tamatiesous
1 pakkie Wit uie sop.
1 pak Beef Stroganoff [Dry cook in sauce van Knorr]
Meng goed en gooi oor vleis in bak.
Maak toe met n deksel of foil en
Bak vir 60 – 90 min by 180*C