Orlev-Whip Peppermint Crisp Tert

1 blikkie karamel kondensmelk
2 sakkies orley-whip (styf geklop)
1 peppermintcrisp sjokolade (gerasper)
1 pakkie tennisbeskuitjies

Meng karamel in by orley-whip.
Pak beskuitjies in bak, gooi karamel mengsel oor dan sjokolade, pak weer beskuitjies ens tot beslag klaar is.
Eindig af met die karamel en sjokolade.
Bere in yskas.