Rooi Hoender

Sit hoender onder in ‘n kasserol
Sny dik skywe uie bo-oor
Maak sous van:
1/2 kop tamatiesous
1/2 kop bladj ang
1/4 kop wostersous
1 opgehoopte eetl bruin uiesop
3 eetl suiker
Smeer die dik mengsel oor die hoender
Bedek
Bak in oond vir 1 uur by 180 C

JY KAN SKAAP TJOPS ook vir die resep gebruik.
Gooi net hier so ‘n kwart koppie water by.
Hier is ‘n foto van die Rooi Tjops.