Heerlike Winter Poeding

Bestandele
1 eetlepel botter
1 koppie suiker
1 koppie koekmeel
1 eier
1 koppie melk
Uurlilce Winter poeding
1 teelepel koeksoda in bietjie melk op gelos
3 eetlepels appelkooskonfyt

Metode
Klits botter en suiker saam, vou die eier by
Meng goed en voeg die koekmeel, melk en koeksoda in
Roer die konfyt by, meng goed
Skep in gesmeerde bak
Bak by voorverhitte oond van 180 grade, ongeveer 30/40 minute of tot gaar
Bedien met via