7 Minute Mikrogolf Koek

Bestanddele
1 Koppie Suiker,
1 Koppie Bruismeel,
knippie sout,
Koppie warm water,
2 eiers,
3 eetlepels kakao,
4 eetlepels olie

Metode
Meng alles saam.
Gooi in gesmeerde bak, en mikrogolf op voile krag vir 7 minute!
Wanneer klaar los horn vir so 10 minute in mikrogolf.
Versier met 1 blik caramel kondensmelk, 1 bar-one, smelt op stoof saam en gooi bo oor!
Bedien! Baaaiie lekker!