
(7 de laan vier fees)
200 ml room
8 ml koffie poeier
40 g sjokolade
350 ml whisky
2 blikke kondensmelk
Verhit die room, maar moenie kook nie
Voeg koffie poeier, sjokolade en whisky by en roer goed
Voeg kondensmelk by en meng tot glad

(7 de laan vier fees)
200 ml room
8 ml koffie poeier
40 g sjokolade
350 ml whisky
2 blikke kondensmelk
Verhit die room, maar moenie kook nie
Voeg koffie poeier, sjokolade en whisky by en roer goed
Voeg kondensmelk by en meng tot glad