Heerlike Biltong Tert

Bestanddele
1 rol Puff Pastry deeg! Rol bietjie dunner!
2 koppies gerasperde kaas, ek gebruik cheddar, jy kan meer ook vat
3 koppie fyn gekerfte biltong
3 eiers
375 room, meng alles saam!

Metode
Druk die deeg in voorbereide oondpan
Ek spuit sommer spray a cook
Gooi die mengsel bo oor
Bak in oond vir 1 uur op 180 grade
Bedien met heerlike mengelslaai
Dis heerlik!

Bron: Lekker Resepte vir Almal.