Aartappel Skywe

Slices

Kook jou aartappels met skil aan- gaar maar nie pap.
Sny in skywe.
Braai spek, uie en sampioene met bietjie knoffel, sout en peper.
Sit bo-op die aartappel
Sit gerasperde kaas op en sit onder die grill van jou oond tot kaas gesmelt is.


Potato Slices

Boil your potatoes with peel on- cooked but not mash.
Cut in the slides.
Grilled bacon, onions and mushrooms with a little garlic, salt and pepper.
Placeon top of the potato
Put grated cheese on and put under the grill from your oven until cheese is melted.

(Lekker Resepte vir die Jongergeslag)