O hier kom jy iets oor want dit is sooooo lekker
1 blik kondensmelk
1 blik karamel treat
1 pak mashmallows
2 flakes
2 pakkies tennis beskuitjies
1/2 k suurlemoensap
1 k room
Smeer treat op koekies en plak op mekaar & pak in bak.
Meng kondensmelk en suurlemoensap.
Klits room styf.
Voeg kondensmelk met marshmallow en gebreekte flake by room.
Smeer vulsel oor koekies en herhaal nog n slag.
Laat stol in yskas.
O hier kom ek iets oor want dit is sooooo lekker.
(Boeremeisies Maak Kos)