Kook 10 stukke hoender vir 20 min
Pak in oondpan en strooi sout en hoender speserye oor
Maak die sous meng saam:
1/2 blik fyn pynappels
4el mayonnaise
2 el bladjang
2 el heuning
1/2 k sweet chillie
1 tl kerrie poeier (med/kerrie)
1 tl borrie
1 tl mostertpoeier
Roer goed deur en gooi oor hoender –bak 180 g c tot mooi bruin en gaar –ongelooflik.
Bron: Resepte, Idees/Wenke vir Almal