Garlic, Pepper Sous

3 Koppies melk
1 koppie room
2 Eetlepels crushed garlic
2 eetlepels gemaalde swartpeper
1 eetlepel gemaalde witpeper
1 teelepel six gun grill spice
Sout na smaak
2 Eet lepels mazina

Kook melk, garlic en droeƫ bestandele saam tot als lekker smaak.
Gooi dan die room by en laat dit lekker mature.
Tip: net voor opskep gooi so 1 eet lepel parmesan kaas poeier saam.

Bron. Verskeie