Frikkadelletjies In Beslag
Frikkadelletjies:
- 3 snye – Witbrood
- 1 kg – Maer Maalvleis
- 1 – Ui, gerasper
- 2 – Eiers, geklits
- 50 ml – Asyn
- 25 g – Koekmeelblom
- 10 ml – Sout
- 5 ml – Woestersous speserye
- 3 ml – Braaisout
- Knypie peper
Beslag:
- 275 g – Koekmeelblom
- 10 ml – Bakpoeier
- 2 – Eiers
- 2 ml – Sout
- 400 ml – Melk
- Kookolie vir diep braai
- Week brood in melk.
- Druk soveel as moontlik uit wanneer die brood deurweek is en maak die brood goed fyn.
(Hou die melk eenkant om in beslag te gebruik). - Voeg die maalvleis, ui, eiers, asyn, meel, sout, speserye en peper by die brood en meng goed met die hand.
- Vorm frikkadelletjies.
- Klop die meel, bakpoeier, eiers en melk saam tot goed gemeng en sonder klonte.
- Doop die frikkadelletjies in die beslag en braai hulle oor matige hitte in warm, diep kookolie tot ligbruin en gaar.
- Dreineer die gaar balletjies op kombuispapier.
- Dien warm op saam kapokaartappels en slaai.
Meatballs In Batter
Meatballs:
- 3 Slices – White Bread
- 1 kg – Lean Minced Meat
- 10ml Baking Powder
- 2 – Eggs, beaten
- 50 ml – Vinegar
- 25 g – Cake flour
- 10 ml – Salt
- 5 ml – sausage sauce spices
- 3 ml – Braai
- Pinch of pepper
Batter:
- 275 g – Cake flour
- 10 ml – Baking powder
- 2 – Eggs
- 2 ml – Salt
- 400 ml – Milk
- Cooking oil for deep frying
- Soak bread in milk.
- Squeeze out as much as possible when the bread is soaked and fine the bread well.
(Keep the milk aside to use later). - Add the mince, onion, eggs, vinegar, flour, salt, spices and pepper to the bread and mix well by hand.
- Roll into balls to form meatballs.
- Beat the flour, baking powder, eggs and milk together until well mixed and without clumps.
- Dip the meatballs in the batter and fry them over moderate heat in warm, deep cooking oil until light brown and cooked.
- Drain the cooked balls on kitchen paper.
- Serve warm with chopped potatoes and salad.