Flippen Lekker Kondensmelktert
- 1 x blikkie kondensmelk
- 3 x blikkies water
- 3 x eiers, geskei
- 4 x eetlepels maizena
- 4 x eetlepels vlapoeier
- 1 x pakkie tennis beskuitjies
- Pypkaneel
- Pak tennis beskuitjies in tert bak.
- Gooi die blikkie kondensmelk in die kastrol en voeg die blikkies water by.
- Sit stoof op lae hitte.
- Skei die eiers en klop eierwitte styf.
- Meng nou n halwe blikkie water met die eiergeel, maizena en vlapoeier.
- Voeg dit by die kondens in kastrol.
- Roer op lae hitte tot styf.
- Haal van stoof af en voeg eierwitte by, meng goed en gooi in tert bak.
- Sprinkel met kaneel, laat heeltemal afkoel en set.
Freaking Delicious Condensed Milk Tart
- 1 x can of condensed milk
- 3 x cans of water
- 3 x eggs, separated
- 4 x tablespoons of maizena
- 4 x tablespoons of custard powder
- 1 x packet of tennis biscuits
- Stick of cinnamon
- Pack tennis biscuits in a tart plate.
- Throw the tin of condensed milk in the pot and add the tin of water.
- Put stove on low heat.
- Seperate the eggs and beat egg whites tightly.
- Mix half a tin of water with the egg yolk, maizena and custard powder.
- Add it to the condensation in pot.
- Stir on low heat until stiff.
- Remove from stove and add egg whites, mix well and toss in tart bowl.
- Sprinkle with cinnamon, allow to cool completely and set.