Vrystaat Poeding

Vrystaat Poeding

Bestandele:

  • ¾ koppie suiker
  • 3 eetlepels margarine
  • 1½ koppie meel
  • 2 eetlepels appelkoos konfyt
  • ½ melk
  • 1 teelepel bakpoeier
  • Sout
  • 1 teelepel fyn gemmer

Methode:

Meng alles saam en gooi in n gesmeerde bak skottel.
Gooi ½ koppie suiker en 2 koppies water boo-oor.
Bak 350 c vir +- 1 uur. [ OF bak in Jelring in mikrogolf vir 7 minute op 70% krag en laaste 3 minute op 100%.
Toets met tandestokkie of dit gaar is.