Flake Tert

Bestanddele:

  • Eat Sum Mor koekies
  • 500 ml styf geklopte room
  • 1 blikkie karamel kondensmelk
  • 4 flakes

Metode:

  1. Eat Sum Mor koekies, fyn gedruk met margarien gemeng en in bak gedruk.
  2. Meng 3 flakes. room en kondensmelk.
  3. Skep mengsel in die kors.
  4. Krummel een flake bo-oor.