Sjokoladekoek
Koek:
Bestanddele
- 3 kop koekmeelblom
- 4 teelepels bakpoeier
- 2 koppies suiker
- 1 teelepel koeksoda
- 80ml cocoa
- Knippie sout
- 2 koppies kook water
- 10ml vanilla
- 50ml asyn
- 1 koppie olie
Stroop:
- 1 kop water
- 1 kop suiker
- 5ml vanilla essens
Versiering:
- 1 kop suiker
- 50ml koekmeelblom
- 50ml cocoa
- 375ml water
- 50ml botter
Metode:
Koek
- Meng alles saam
- Skep in vierkantige pan
- Bak 20min @ 180°
Stroop
- Kook alles saam net vir 1 min
- Gooi oor koek sodra koek die uit oond kom.
Versiering:
- Fantasties en nie eens te soet nie!!!
- Meng alles saam en kook tot dik
- Gooi oor koek.