Coke-Hoender Vlerkies
Bestanddele
- 250 ml bruinsuiker
- 1 blikkie coke
- 2 medium uie, gekap
- 2 knoffelhuisies, gekap
- 30 ml sojasous of Worcester-sous of suurlemoensap
- Sout en peper na smaak
- 1 kg hoender vlerkies
Instruksies
- Meng die bruinsuiker, coke, uie, knoffel, die sous van jou keuse, sout en peper in ‘n groot pot of oondbak.
- Roer totdat alles saam gemeng is.
- Plaas die hoender vlerkies in die sousmengsel.
- Bak teen 180°C vir 30 minute.
- Om die sous te verdik, meng ‘n bietjie mielieblom in die mengsel.
- Bedien met rys.
- Varkribbetjies kan in plaas van hoender vlerkies ook gebruik word.
Translation
Coke Chicken Wings
Ingredients
- 250 ml brown sugar
- 1 can of coke
- 2 medium onions, chopped
- 2 garlic huts, chopped
- 30 ml soy sauce or Worcester sauce or lemon juice
- Salt and pepper to taste
- 1 kg chicken wings
Instructions
- Mix the brown sugar, coke, onion, garlic, the sauce of your choice, salt and pepper in a large pot or oven.
- Stir until everything is mixed together.
- Put the chicken wings in the gravy mix.
- Bake at 180°C for 30 minutes.
- To thicken the sauce, add a little cornflower to the mixture.
- Served with rice.
- Pork ribs can also be used instead of chicken wings.