Cream Spinach | Room Spinasie

Room Spinasie

Sous

  • 4 Eetlepels botter
  • 4 Eetlepels meel
  • 1 Klein ui, fyngekap
  • 1 Knoffelhuisie, fyngekap
  • 1 Koppie volroom melk
  • Sout en peper na smaak
  • Neutmuskaat na smaak (nutmeg)
  1. Smelt 4 eetlepels botter in ‘n kastrol oor medium hitte.
  2. Strooi die meel in en klits / meng tot ‘n pasta.
  3. Kook vir 5 minute, of totdat dit ‘n ligte goue kleur is.
  4. Roer gereeld.
  5. Meng ui en knoffel by en kook vir 1 minuut.
  6. Klits melk stadig by terwyl jy roer tot gemeng.
  7. Laat prut 5 minute terwyl die spinasie voorberei word.
  8. Voeg sout, peper en neutmuskaat by na smaak en roer deur.

Spinasie

  • 1 Eetlepel botter
  • 1 Sak/bossie spinasie skoongemaak en rofweg gesnipper
  1. Smelt 1 eetlepel botter in ‘n aparte pot oor medium hitte.
  2. Voeg spinasie bietjies gewys in terwyl jy dit roer.
  3. Kook spinasie vir 5 na 6 minute tot sag maar nie pap nie – dit moet helder groen wees.
  4. Meng sous in by spinasie en kook net vir ‘n minuut of 2 om deur te kook.
  5. Sit warm voor.

Cream Spinach

Sauce

  • 4 tablespoons of butter
  • 4 tablespoons of flour
  • 1 small onion, finely chopped
  • 1 Garlic clove, finely chopped
  • 1 cup of whole cream milk
  • Salt and pepper to taste
  • Nutmeg to taste (nutmeg)
  1. Melt 4 tablespoons of butter in a skillet over medium heat.
  2. Sprinkle in the flour and whisk/mix into a pasta.
  3. Cook for 5 minutes, or until it is a light golden color.
  4. Stir often.
  5. Add onion and garlic and cook for 1 minute.
  6. Slowly adding milk while stirring until mixed.
  7. Let it simmer for 5 minutes while the spinach is being prepared.
  8. Add salt, pepper and nutmeg to taste and stir through.

Spinach

  • 1 tablespoon of butter
  • 1 bag/bush of spinach cleaned and roughly chopped
  1. Melt 1 tablespoon of butter in a separate pot over medium heat.
  2. Add spinach a little while stirring it.
  3. Cook spinach for 5 to 6 minutes until soft but not flaky – it must be bright green.
  4. Mix sauce in spinach and cook just for a minute or 2 to cook through.
  5. Serve warm.