7 Minute Mikrogolf Koek | 7 Minute Microwave Cake

7 Minute Mikrogolf Koek

Bestanddele

  • 1 Koppie Suiker,
  • 1 Koppie Bruismeel,
  • knippie sout,
  • Koppie warm water,
  • 2 eiers,
  • 3 eetlepels kakao,
  • 4 eetlepels olie

Metode

  1. Meng alles saam. Gooi in gesmeerde bak, en mikrogolf op volle krag vir 7 minute!
  2. Wanneer klaar los hom vir so 10 minute in mikrogolf.
  3. Versier met 1 blik caramel kondensmelk, 1 bar-one, smelt op stoof saam en gooi bo oor!
  4. Bedien! Baaaiie lekker!

Vir vanilla,suurlemoen of lemoen koek vervang die kakao met die nodige geursel jy kan selfs kakao,lemoenskil en essense saam gebruik vir n sjokolade lemoenkoek.
Ek gaan die selde resep gebruik en n lemoenkoek bak met die stroop wat jy bo oor die warm koek gooi.. Vrek lekker!

Translation

7 Minute Microwave Cake

Ingredients

  • 1 Cup of Sugar,
  • 1 Cup of Effervescent Flour,
  • pinch of salt,
  • Cup of hot water,
  • 2 eggs,
  • 3 tablespoons of cocoa,
  • 4 tablespoons of oil

Method

  1. Mix everything together.
  2. Pour into greased bowl, and microwave on full power for 7 minutes!
  3. When done, leave it in the microwave for about 10 minutes.
  4. Decorate with 1 can of caramel condensed milk, 1 bar-one, melt together on the stove and pour over the top! Serve! Very nice!

For vanilla, lemon or orange cake replace the cocoa with the necessary flavoring you can even use cocoa, orange peel and essence together for a chocolate orange cake.
I’m going to use the rare recipe and bake an orange cake with the syrup that you pour on top of the hot cake.. Damn good!