Skokolade Koek
- 1 koppie Coca Cola (die ware jakob, nie dieet)
- ½ koppie olie
- 115gr botter
- 3 eetlepel kakao
- 2 koppies suiker
- 2 koppies meel
- ½ teelepel sout
- 2 eiers
- ½ koppie karringmelk (½ kop melk met ½ eetl asyn)
- 1 teelepel koeksoda
- 1 teelepel vanielje
Versiersel
- 115gr botter
- 3 eetlepel kakao
- 6 eetlepels room of melk
- 1 teelepel vanieljegeursel
- 3 en 3/4 koppies versiersuiker
- In ‘n kastrol, meng Coca Cola, olie, botter, kakao en bring tot kookpunt. In ‘n ander bak, meng die suiker, meel en sout.
- Giet die kokende Cola mengsel oor die meelmengsel en klop goed.
- Voeg die eiers, karringmelk, koeksoda en vanielje by en klop goed.
- Gooi die mengsel in ‘n gesmeerde en meelbestrooide 13 x 9 duim bak pan en bak by 180 grade 20 tot 25 minute.
- Verwyder uit pan.
- Laat afkoel vir sowat 10 minute voor jy dit versier
Versiersel
- In ‘n kastrol, meng die botter, kakao en melk tot die botter gesmelt is.
- Klits die res van die bestanddele by en smeer oor koek terwyl die versiersel nog warm is.
Opsioneel: Strooi gekapte neute of sjokolade skaafsels oor.
Translation
Chocolate Cake
- 1 cup Coca Cola (the real Jacob, not diet)
- ½ cup of oil
- 115 gr butter
- 3 tablespoons of cocoa
- 2 cups of sugar
- 2 cups of flour
- ½ teaspoon of salt
- 2 eggs
- ½ cup buttermilk (½ cup milk with ½ tablespoon vinegar)
- 1 teaspoon of baking soda
- 1 teaspoon of vanilla
Icing
- 115 gr butter
- 3 tablespoons of cocoa
- 6 tablespoons of cream or milk
- 1 teaspoon vanilla essence
- 3 and 3/4 cups icing sugar
- In a saucepan, mix Coca Cola, oil, butter, cocoa and bring to a boil.
- In another bowl, mix the sugar, flour and salt.
- Pour the boiling Cola mixture over the flour mixture and beat well.
- Add the eggs, buttermilk, baking soda and vanilla and beat well.
- Pour the mixture into a greased and floured 13 x 9 inch baking pan and bake at 180 degrees for 20 to 25 minutes.
- Remove from pan. Let cool for about 10 minutes before icing.
Icing
- In a saucepan, mix the butter, cocoa and milk until the butter is melted.
- Whisk in the rest of the ingredients and spread over cake while the icing is still warm.
Optional: Sprinkle with chopped nuts or chocolate shavings.