Lui Huisvrou Hertzoggies

Lui Huisvrou Hertzoggies

  • 500ml koekmeel
  • 15 ml bakpoeier
  • 1 ml sout
  • 125 g botter/margarine
  • 25 ml kookolie
  • 100 ml suiker
  • 1 ekstra groot eier
  • Appelkoos of enige ander konfyt

Bolag

  • 3 ekstra groot eierwitte
  • 300m witsuiker
  • 500ml klapper

Metode

  1. Sif die koekmeelblom, bakpoeier en sout saam.
  2. Verroom die botter, kookolie , suiker en eier saam.
  3. Voeg die meelmengsel by die eiermengsel en meng tot ‘n deeg vorm.
  4. Druk die deeg met die vingers op die boom van ‘n oondbak met.
  5. Smeer appelkooskonfyt oor die deeg.

Bolaag

  • 3 ekstra groot eierwitte
  • 300m witsuiker
  • 500ml klapper
  1. Klits die eierwitte tot stywe punte vorm en voeg die suiker lepel vir lepel by terwyl jy die heeltyd klits.
  2. Haal uit die menger, vou die klapper met ‘n lepel in die eierwitte in en skep mengsel bo-op die konfyt lekker hoog vol.
  3. Bak 15min tot die bo laag lekker goudbruin is en totdat die deeg begin verbruin op die middelste oondrak by 180 C.
  4. Bak vir + – 20 min. Sny in blokke sodra dit afgekoel het.