Bees Kerrie en Gebakte Broodtjie
- Die brood is baie maklik.
- So 2.5kg koekmeel.
- 2pakkies gis.
- So 2lt louwater.
- So halwe koppie olie.
- Geen knie.
- Roer alles lekker saam.
- Skep in broodpannetjies en laat rys so 1h.
- Oond bak teen 180 vor so 1h.
- Dop uit en smeet met plaasbotter.
Kerrie
- So 800g skaap kookvleis en 500g bees.
- Jou keuse van watse snitte.
- Kook saam met so 3meduim uie grof gesny en spisserye van keuse so 1h op lae hitte.
- In n bekertjie meng 3tbl meduim kerrie, 1tbl borrie, 2etl asyn, 2etl bruin suiker, 3etl apelkoos konfyt met so 250ml water.
- Skil ruim aartappels en so 5 wortels.
- Gooi dan in pot en die kerrie menhels oor vleis.
- Kyk dat alles bedek is.
- Laat prut tot aartappels sag.