Gebakte Chops, Aartappels en Kaas

Gebakte Chops, Aartappels en Kaas

  • 1tl olie
  • 6 chops
  • 1 blikkie room of mushroom sop
  • 1k melk
  • 1 blik tamaties
  • 4 aartappels (skywe gesny)
  • 1/2k uie (gekap)
  • 1k kaas gerasper

Metode:

  1. Maak olie warm en braai chops tot goud bruin.
  2. Meng sop en die melk saam.
  3. Rangskik aartappels en uie in n oondvaste bak.
  4. Plaas chops bo op aartappel rangskikking.
  5. Gooi sop mengsel bo oor sprinkel van jou gunsteling oor wat jy van hou .
  6. Bak 30 min. Haal uit en gooi kaas oor en bak weer 30 min of tot kaas bruin en gesmelt is.