Peppermint Crisp Tert
- Vir elke koppie room ~ 1 blikkie caramel.
- Gooi ook helfte van die sjokelade saam die styf geklopte room en caramel en klits goed saam.
- Pak dan in lae saam met tennis beskuitjies.
Keep your feet on the ground and reach for the stars