Broodjies en Braaivleis
- 1 x Sakkie brooddeeg
- Rol deeg in balletjies
- Strooi Bruin suiker onder in pan, gooi ‘n koppie gerasperde kaas oor bruin suiker.
- Sit garlic tussen balletjies, strooi weer bruinsuiker oor
- Gooi weer ‘n koppie gerasperde kaas oor en dan ‘n botteltjie room.
- Bak teen 180 °C vir 45 minute met deksel op.
- Haal deksel af en bak vir verdere 15 minute.