Pampoenkoekies Met Kaneelsuiker

Pampoenkoekies Met Kaneelsuiker

Bestanddele

  • 500ml gaar pampoen
  • 5ml bakpoeier
  • 125ml meel
  • Knippie sout
  • Klein bietjie melk
  • 1 eetlepel botter
  • 50ml suiker
  • 5ml vanielje
  • 2 eiers

Metode

  1. Meng alles saam en bak in pan met klein bietjie olie.
  2. Plaas in n bak met handdoekpapier in om die olie te dreineer.