Granadilla Glassies
- 1 pakkie Granadilla jellie
- 1 blikkie ideal melk oornag in die yskas verkoel
- ½ koppie suiker
- Granadilla pulp
- Maak die pakkie jellie met 1 koppie kookwater aan en laat afkoel tot effe louwarm maar nie gestol nie.
- Klits die blikkie ideal melk wat oornag in yskas verkoel is, tot dit lekker dik is.
- Voeg die suiker bietjie-bietjie by terwyl jy klits.
- Gooi nou jellie by en klits goed terwyl jy dit byvoeg.
- Giet in glase en plaas in die yskas om te stol.
- Skep n lagie granadilla bo-op waneer dit gestol is.
Translation
Granadilla Glasses
- 1 packet of Granadilla jelly
- 1 can of ideal milk chilled overnight in the fridge
- ½ cup of sugar
- Granadilla pulp
- Prepare the package of jelly with 1 cup of boiling water and let cool until slightly lukewarm but not set.
- Beat the can of ideal milk that has been chilled overnight in the fridge, until it is nice and thick.
- Add the sugar little by little while beating.
- Now add jelly and beat well as you add it.
- Pour into glasses and place in the fridge to set.
- Place a layer of granadilla on top when it has set.