Sjokolade Ideal Melk Koek
Sif saam
- 1 koppie meel
- 1 koppie suiker
- 3 t bakpoeier
- ‘n Knippie sout
Klits saam
- 1/4 koppie kakaopoeder
- 1/2 koppie warm water
- 1/2 koppie olie
- 4 eiergele
- Meng die nat bestanddele in die meelmengsel.
- Klits die eierwitte (moenie te veel klop nie) en vou dit in die mengsel.
- Smeer die bak/pan met olie en bak dit by 180 C vir 30 minute of totdat ‘n tandestokkie skoon uitkom.
Myne was presies 30 minute.
Sous:
- Gooi warm sous oor die koek sodra dit uit die oond kom.
- 1 blik Ideal-melk (hou 1/4 blikkie eenkant)
- 1 koppie suiker
- Kook dit saam en gooi oor die warm koek.
- Smelt 2 normale grootte heel neut sjokolade blokke en die oorblywende 1/4 blikkie Ideal-melk saam.
- Moenie dit kook nie, net laat smelt.
- En gooi oor die afgekoelde koek.
- Geniet dit!
Jy kan dit bedien met room en aarbeie as jy wil!
*Ek het koffiepoeier by die warm water van die koek gevoeg om dit ‘n ryker smaak te gee! Baie lekker!
Translation
Chocolate Ideal Milk Cake
Sift together
- 1 cup of flour
- 1 cup of sugar
- 3 t baking powder
- A pinch of salt
- Whisk together
- 1/4 cup cocoa powder
- 1/2 cup warm water
- 1/2 cup oil
- 4 egg yolks
- Mix the wet ingredients into the flour mixture.
- Beat the egg whites (do not overbeat) and fold them into the mixture.
- Grease the bowl/pan with oil and bake it at 180 C for 30 minutes or until a toothpick comes out clean.
Mine was exactly 30 minutes.
Sauce:
- Pour hot sauce over the cake as soon as it comes out of the oven.
- 1 can Ideal milk (keep 1/4 can aside)
- 1 cup of sugar
- Boil it together and pour over the hot cake.
- Melt together 2 normal sized whole nut chocolate bars and the remaining 1/4 can of Ideal milk.
- Don’t boil it, just let it melt.
- And pour over the cooled cake.
- Enjoy it!
You can serve it with cream and strawberries if you like!
*I added coffee powder to the hot water of the cake to give it a richer taste! Very nice!