Melktert Koek
Melktert vulsel
- 1 blik kondensmelk
- 2 blikke melk(kondensmelk blik)
- 50 ml botter. Kook saam
- 2 eiers geskei
- 60 ml vlapoeier
- 1/2 blik melk meng goed-voeg by melk mengsel sodra dit kook en verwyder v warm plaat.
- Voeg 10ml karemel essence by, meng goed, vou styfgeklopte eier wit by. Laat afkoel,
Koek
- 20ml botter
- 1/4. Suiker.
- 2 eiers. -Room saam
- Voeg 1 1/2 koppie gesifte bruismeel en n knippie sout by en meng met houtlepel tot n rolbare deeg.
- Maak 5 Klein balle en rol uit in n sirkel en bak teen 180 grade vir 8 minute , op n uitgevoerde oond pan met was papier.
- Ek gebruik “spring vorm” pan om te meet om dieselfde groote te kry en ook om my lae in te pak en om te bere in yskas oornag.
- Sit laag koek in “spring vorm” koekpan bedek met vulsel (1 1/2 soplepel) strooi kanneel oor en herhaal tot koek en vulsel klaar is.
- My melk tert vulsel was nog lou maar maak nie saak nie, laat net heeltemal afkoel voor in die yskas sit .
- Spring vorm- koekpan wat kan los maak of bodem los is.
Translation
Milk Tart Cake
Milk Tart Filling
- 1 tin of condensed milk
- 2 cans of milk (can of condensed milk)
- 50 ml of butter. Cook together
- 2 eggs separated
- 60 ml custard powder
- 1/2 can of milk mix well – add to milk mixture as soon as it boils and remove from hot plate.
- Add 10ml caramel essence, mix well, fold in stiffly beaten egg white. let cool,
Cake
- 20ml butter
1/4. Sugar.
2 eggs. – Cream together - Add 1 1/2 cups of sifted effervescent flour and a pinch of salt and mix with a wooden spoon into a rollable dough.
- Make 5 small balls and roll out in a circle and bake at 180 degrees for 8 minutes, on a prepared oven pan with wax paper.
- I use a “spring form” pan to measure to get the same size and also to wrap my layers and keep in the fridge overnight.
- Put layer of cake in “spring form” cake pan covered with filling (1 1/2 tablespoon) sprinkle cinnamon and repeat until cake and filling are done.
- My milk tart filling was still lukewarm but it doesn’t matter, just let it cool completely before putting it in the fridge.
- Springform cake pan that can loosen or the bottom is loose.