Suurlemoen Yskas Tert

Suurlemoen Yskas Tert

Kors:

  • 200g Tennisbeskuitjies
  • 90g botter
  • Breek jou koekies fyn en voeg botter by en pak in bak om kors te maak.
  • PS: Smeer net jou bak dat dit nie vaskleef.

Vulsel:

  • 1 pakkie suurlemoen jellie
  • halwe koppie kookwater

  • 1 blikkie ingedampte melk
  • 1 Eetlepel strooisuiker
  1. Meng jellie en kookwater en plaas eenkant sodat dit bietjie kan afkoel.
  2. In ‘n aparte bak klits jou strooisuiker en ingedampte melk saam met ‘n elektriese klitser.
  3. Sodra dit lekker lig is , voeg jou jellie mengsel by , bietjies op ‘n slag terwyl jy nog klits met jou elektriese menger.
  4. Skep mengsel bo-op jou kors en plaas in yskas vir 3-4 ure.

Translation

Lemon Fridge Tart

Crust:

  • 200g Tennis biscuits
  • 90g butter
  • Crush your cookies and add butter and pack into a bowl to make a crust.
  • PS: Just grease your bowl so it doesn’t stick.

Filling:

  • 1 packet of lemon jelly
  • half a cup of boiling water
  • 1 can of evaporated milk
  • 1 Tablespoon of caster sugar
  1. Mix jelly and boiling water and set aside to cool a bit.
  2. In a separate bowl, beat your caster sugar and evaporated milk together with an electric beater.
  3. Once it is nice and light, add your jelly mixture, a little at a time while you are still beating with your electric mixer.
  4. Spoon mixture on top of your crust and place in fridge for 3-4 hours.