Room Spinasie
- 1 bossie spinasie
- 15ml botter
- 125ml room of joghurt
- 1 desert lepel suiker
- ‘n knippie van elk: sout, peper en neutmuskaat
- 15ml suurlemoensap
- Was die spinasie deeglik af in ‘n groot wasbak vol water.
- Kerf fyn. Smelt die botter in ‘n middelgroot swaarboomkastrol.
- Gooi die nat, gekerfde spinasie in die bottter en roerbraai tot net verlep.
- Voeg die room by en laat vinnig kook om die vog in te damp en geur te konsentreer.
- Geur met sout, peper, neut, suurlemoensap en suiker.
Translation
Creamed Spinach
- 1 bunch of spinach
- 15ml butter
- 125ml cream or yoghurt
- 1 dessert spoon of sugar
- A pinch of each: salt, pepper and nutmeg
- 15ml lemon juice
- Wash the spinach thoroughly in a large sink full of water.
- Carve finely.
- Melt the butter in a medium-sized heavy-bottomed saucepan.
- Pour the wet, chopped spinach into the butter and stir-fry until just wilted.
- Add the cream and bring to a rapid boil to evaporate the moisture and concentrate the flavour.
- Season with salt, pepper, nutmeg, lemon juice and sugar.