Sago Poeding
- 500ml melk
- 3/4kop suiker
- 1 kop sago(geweek vir 15 min of net so droog)
- Knippie sout
- 4 eiers geskei
- Kook melk in mikrogolf
- Voeg dan sago by en kook vir 1 min
- Kilts eiergele en suiker tot romerig en roer by sago en melkmengsel
- Gooi knippie sout en teelepel vanilla by(opsioneel) en kook weer vir 3-5 min of tot gaar
- Vou nou styfgeklopte eierwitte in en bak verder in oondjie tot bruin ongeveer 20min by 175grade of tot gaar.
- Gooi bietjie fyn kaneel oor en bietjie appelkoos konfyt en bedien met vla.
Translation
Sago Pudding
- 500ml milk
- 3/4 cup sugar
- 1 cup sago (soaked for 15 min or just as dry)
- Pinch of salt
- 4 eggs separated
- Boil milk in microwave.
- Add sago and cook for 1 min
- Beat egg yolks and sugar until creamy and stir into sago and milk mixture
- Add a pinch of salt and a teaspoon of vanilla (optional) and cook again for 3-5 minutes or until cooked
- Now fold in stiffly beaten egg whites and bake further in the oven until brown about 20 minutes at 175 degrees or until cooked.
- Pour over some fine cinnamon and some apricot jam and serve with custard.