Pampoenkoekies Met Kaneelsuiker

Pampoenkoekies Met Kaneelsuiker

  • 500 ml gaar pampoen
  • 5 ml bakpoeier
  • 125 ml meel
  • Knippie sout
  • Klein bietjie melk
  • 1 eetlepel botter
  • 50 ml suiker
  • 5 ml vanielje
  • 2 eiers
  1. Meng alles saam en bak in pan met klein bietjie olie.
  2. Plaas in ń bak met handdoekpapier in om die olie te dreineer.
  3. Strooi kaneelsuiker oor.
  4. Hierdie soet resep is heerlik wanneer dit saam met ń heerlike maaltyd bedien word aangesien dit die kontrasterende geure balanseer.

Translation

Pumpkin Cookies With Cinnamon Sugar

  • 500 ml cooked pumpkin
  • 5 ml baking powder
  • 125 ml of flour
  • Pinch of salt
  • Little bit of milk
  • 1 tablespoon of butter
  • 50 ml of sugar
  • 5 ml of vanilla
  • 2 eggs
  1. Mix everything together and bake in a pan with a little oil.
  2. Place in a bowl lined with paper towels to drain the oil.
  3. Sprinkle cinnamon sugar over.
  4. This sweet recipe is delicious when served with a delicious meal as it balances the contrasting flavors.