Hoenderlewer Paste
- 250 grm Hoender Lewertjies
- 1 x ui
- 1 x Tamatie
- 1 x 250 grm gemengde gevriesde groente
- 1 x 1/2 koppie gerasperde Kaas
- 1x Koppie Melk
- 1 x Eier ( Ek het 2 eiers gebruik
- Speserye na smaak
- Braai uie & Tamatie tot lekker smoor.
- Voeg Lewertjies en speserye by en braai tot gaar.
- Maak Gevriesde groente in Mikrogolf gaar.
- Meng Melk en eier
- Kry oondbak en smeer met Spray & Cook
- Gooi Lewermengsel in bak
- Gooi Gemengde groente oor
- Strooi Gerasperde Kaas oor
- Laastens versprei melk en eier mengsel oor die Pastei.
- Bak in oond tot Kaas gesmelt en eier gestol.
- Skep uit en geniet.
(Alternatief kan Maalvleis of Hoender gebruik word.)
Translation
Chicken Liver Pate
- 250 gr Chicken Livers
- 1 x onion
- 1 x Tomato
- 1 x 250 gr mixed frozen vegetables
- 1 x 1/2 cup grated Cheese
- 1x Cup of Milk
- 1 x Egg (I used 2 eggs
- Spices to taste
- Fry onions & Tomatoes until nicely stewed.
- Add Livers and spices and fry until cooked.
- Cook Frozen Vegetables in Microwave.
- Mix Milk and egg
- Get a baking tray and coat with Spray & Cook
- Pour Liver mixture into bowl
- Pour over Mixed Vegetables
- Sprinkle with grated cheese
- Finally, spread the milk and egg mixture over the Pie.
- Bake in oven until cheese is melted and egg is set.
- Serve and enjoy.
(Alternatively, ground beef or chicken can be used.)