Karringmelk Roosterkoek

Karringmelk Roosterkoek

  • 250 ml koekmeel
  • 5 ml koeksoda
  • 5 ml kremetart
  • 5 ml sout
  • 50 ml botter
  • 375 ml karringmelk
  1. Sif die droƫ bestanddele saam en vryf die botter met die vingers in tot goed gemeng.
  2. Voeg net genoeg karringmelk by om ‘n stywe deeg te vorm.
  3. Plaas op ‘n meelbestrooide oppervlak en rol in rolletjies.
  4. Sny in skywe van 4 cm dik en druk elke skyf effens plat om ‘n koekie te vorm.
  5. Laat rys tot dubbel die grootte.
  6. Verhit ‘n ongesmeerde riffelpan tot goed warm.
  7. Plaas ‘n paar roosterkoeke op ‘n keer in die pan en braai tot bruin aan alle kante en gaar in die middel.
  8. Die resep is net so lekker om oop die kole gaar te bak – as jy klop aan hom en dit klink hol is jou roosterkoek reg!
  9. Sny die roosterkoeke oop en smeer met botter.

Translation

Buttermilk Toast Buns/Rolls

  • 250 ml cake flour
  • 5 ml of baking soda
  • 5 ml custard tart
  • 5 ml of salt
  • 50 ml of butter
  • 375 ml buttermilk
  1. Sift the dry ingredients together and rub in the butter with your fingers until well combined.
  2. Add just enough buttermilk to form a stiff dough.
  3. Place on a floured surface and roll into rolls.
  4. Cut into 4 cm thick slices and flatten each slice slightly to form a cookie.
  5. Let rise until double in size.
  6. Heat an ungreased frying pan until very hot.
  7. Place a few griddle cakes at a time in the pan and fry until brown on all sides and cooked in the middle.
  8. The recipe is just as good to bake with the coals open – if you knock on it and it sounds hollow, your grilled rolls are ready!
  9. Cut the toasted cakes open and spread with butter.