Tuna Spaghetti
- halwe pak rou spaghetti
- 600 ml melk
- 1 pakkie sampioensoppoeier
- 1 blikkie tuna, gedreineer
- 500 ml gerasperde kaas
- Kook spaghetti in soutwater tot sag.
- Dreineer en hou warm.
- Berei die sous voor terwyl die spaghetti kook.
- Bring die melk en soppoeier tot kookpunt in ’n groot kastrol oor matige hitte en roer aanhoudend tot dit kook.
- Roer die gedreineerde tuna saam met 250ml van die kaas by.
- Voeg die sous by die spaghetti en meng.
- Skep dit in ‘n oondvaste bak.
- Sprinkel die oorblywende kaas oor.
- Plaas dit vir ‘n paar minute onder ‘n warm oondrooster totdat die kaas gesmelt het.
Translation
Tuna Spaghetti
- half a pack of raw spaghetti
- 600 ml of milk
- 1 packet of mushroom soup powder
- 1 can of tuna, drained
- 500 ml grated cheese
- Cook spaghetti in salted water until tender.
- Drain and keep warm.
- Prepare the sauce while the spaghetti is cooking.
- Bring the milk and soup powder to the boil in a large saucepan over medium heat and stir constantly until it boils.
- Stir in the drained tuna together with 250ml of the cheese.
- Add the sauce to the spaghetti and mix.
- Scoop it into an ovenproof bowl.
- Sprinkle with the remaining cheese.
- Place it under a hot oven grill for a few minutes until the cheese has melted.