Dik Groentesop

Dik Groentesop

  • 500 ml haricotbone
  • water
  • 25 ml olie
  • 2 uie of preie, gekap
  • 3 wortels, gekap
  • 3 selderystingels, met blare gekap
  • 2 aartappels, in blokkies gesny
  • 625 ml kool, gerasper
  • 150 ml groenbone, in stukkies gesny
  • 3 biefekstrak blokkies
  • 500 ml kookwater
  • 4 middelslag tamaties, in blokkies
  • 12.5 ml sout
  • 2 ml peper
  • 2 liter water (ongeveer)
  1. Week die haricotbone oornag in water.
  2. Dreineer dit en bedek dit met 1 liter vars water.
  3. Kook die boontjies tot sag.
  4. Verpulp die bone of druk dit fyn.
  5. Verhit die olie en soteer die groente, behalwe die tamaties ongeveer 15 minute lank daarin totdat dit sag is.
  6. Roer dit aanhoudend sodat dit nie aanbrand nie.
  7. Los die biefekstrakblokkies op in die kookwater en voeg dit saam met die tamaties en geurmiddels by die groente.
  8. Voeg ook die bone by.
  9. Plaas die deksel op en laat prut ongeveer 30 minute lank.
  10. Vul die vloeistof aan as dit wegkook.
  11. Daar moet ongeveer 2 liter sop wees.

Nota: O – en ek het die 3 beef blokkies met 1 vegetable stock pod vervang.
En ook nie ekstra sout bygesit nie.

Translation

Thick Vegetable Soup

  • 500 ml haricot beans
  • water
  • 25 ml of oil
  • 2 onions or leeks, chopped
  • 3 carrots, chopped
  • 3 celery stalks, chopped with leaves
  • 2 potatoes, diced
  • 625 ml cabbage, grated
  • 150 ml green beans, cut into pieces
  • 3 beef extract cubes
  • 500 ml of boiling water
  • 4 medium tomatoes, diced
  • 12.5 ml of salt
  • 2 ml of pepper
  • 2 liters of water (approx.)
  1. Soak the haricot beans in water overnight.
  2. Drain it and cover it with 1 liter of fresh water.
  3. Cook the beans until soft.
  4. Pulp the beans or crush them.
  5. Heat the oil and saute the vegetables, except the tomatoes, for about 15 minutes until they are soft.
  6. Stir it constantly so it doesn’t burn.
  7. Dissolve the beef extract cubes in the boiling water and add them to the vegetables along with the tomatoes and seasonings.
  8. Also add the beans.
  9. Put the lid on and let it simmer for about 30 minutes.
  10. Top up the liquid if it boils away.
  11. There should be about 2 liters of soup.

Note: Oh – and I replaced the 3 beef cubes with 1 vegetable stock pod.
And no extra salt added either..