Zoo Koekies

Zoo Koekies

  • 12-15 koekies
  • 185g koekmeel
  • 125g botter
  • 60g strooisuiker

Versiersel:

  1. Meng 125g versiersuiker met 1 eetlepel warm water.
  2. Drup voedeselkleursel by en meng.
  3. Meng meel en suiker en vryf botter in.
  4. Hou aan met jou hande meng tot ‘n bal vorm.
  5. Rol uit-1/2cm dik- druk vormpies uit.
  6. Bak 10-12min by 180gradeC.
  7. **Laat afkoel en smeer icing op.

Icing vir Zoo Koekies

Hierdie werk en proe heerlik:

  1. Klits 1 eierwit en 5ml suurlemoensap tot skuimerig.
  2. Voeg 200g versiersuiker bietjies bietjies by en klits tot glad.
  3. Roer 5ml gliserien by. (ek verdeel dit dan in klein plastieksakkies en gebruik gelkleursel om dit in verskillende kleure te kleur.
  4. Maak sommer klein gaatjie in hoekie van sak en gebruik sakkie om te versier).
  5. Doen 1 kleur.
  6. Laat stol voor jy n ander kleur opsit dan meng hulle nie.

Wenk:

Dit werk beter in warmer weer. Nat koue weer en jy sit dalk met loperige versiersel.

Translation

Zoo Biscuits

  • 12-15 cookies
  • 185g cake flour
  • 125g butter
  • 60g caster sugar

Garnish:

  1. Mix 125g of icing sugar with 1 tablespoon of warm water.
  2. Drip in food coloring and mix.
  3. Mix flour and sugar and rub in butter.
  4. Continue mixing with your hands until a ball forms.
  5. Roll out – 1/2cm thick – press out molds.
  6. Bake 10-12min at 180 degrees C.
  7. **Let cool and spread icing on.

Icing for Zoo Cookies

  1. This works and tastes great:
  2. Whisk 1 egg white and 5ml lemon juice until frothy.
  3. Add 200g icing sugar little by little and beat until smooth.
  4. Stir in 5ml glycerin. (I then divide it into small plastic bags and use gel coloring to color it in different colors. Just make a small hole in the corner of the bag and use the bag to decorate).
  5. Do 1 color.
  6. Allow to set before adding another color so they don’t mix.

Hint:

It works better in warmer weather. Wet cold weather and you might end up with runny icing.