Hoender of Maalvleis Rolletjies
Deeg:
- 8 kop meel
- 1 tl sout
- 500gr to bake stork margarine
- Rasper die botter in die meel en soutmengsel in en vryf in met jou vingers
- Meng 4 eiergele met 4 eetl asyn en gooi 500ml YSKASWATER by
- Meng alles goed en rol uit
- Sny jou blokkies vir die pasteitjie – ek en my ma het die groote mooi uitgewerk
- Sny dit 5cm by 7 cm – dit is ‘n mooi fyn maar groot genoeg pasteitjie
Vleismengsel:
- Maak maalvleis gaar op stoof SONDER ENIGE WATER OF UIE.
- Voeg sout en peper by na smaak.
- Maak kappokaartappels – kook net die aartappels op en mash met klein bietjie melk
- Die formule moet wees bv 1kg maalvleis op 1 kg mash – of 500gr op 500gr – jy bepaal hoeveel rolletjies jy wil maak
- Meng die maalvleis en mash goed
- Vat jou vinger, maak nat met water en smeer bo-oor die pasteideeg.
- Sit vleis in en rol toe.
- Seël jou kant mooi toe met water op die vinger wat jy smeer tot glad.
- Pak jou vleispasteitjies op bakplaat .
- Vat 1 eetlepel mayonnaise gemeng met 1 eiergeel.
- Met jou kwassie verf die hele vleispasteitjie mooi – ooral – probeer om nie plekkies te mis nie want die mayonnaise gee die pasty so ‘n mooi bruin goue kleur as gebak is, en as daar plekkies is wat jy nie geverf het nie, is daar wit kolle op die pasty.
- Strooi bietjie sesame saadjies bo-op.
- Bak vir ongeveer 30 min by 150 grade C
Translation
Chicken or Minced Meat Sausage Rolls
Dough:
- 8 cups of flour
- 1 tsp salt
- 500gr to bake stock margarine
- Grate the butter into the flour and salt mixture and rub in with your fingers
- Mix 4 egg yolks with 4 tablespoons of vinegar and add 500ml REFRIGERATOR WATER
- Mix everything well and roll out
- Cut your squares for the pie – my mother and I worked out the big ones nicely.
- Cut it 5cm by 7cm – it’s a pretty fine but big enough pie.
Meat Mixture:
- Cook minced meat on stove WITHOUT ANY WATER OR ONIONS.
- Add salt and pepper to taste.
- Make kappo potatoes – just boil the potatoes and mash with a little milk
- The formula must be, for example, 1kg mince on 1kg mash – or 500gr on 500gr – you decide how many rolls you want to make
- Mix the minced meat and mash well
- Take your finger, wet with water and spread on top of the pie dough.
- Put meat in and roll up.
- Seal your side well with water on the finger that you spread until smooth.
- Place your meat pies on a baking tray
- Take 1 tablespoon of mayonnaise mixed with 1 egg yolk.
- With your brush, paint the whole meat patty nicely – everywhere – try not to miss any spots because the mayonnaise gives the patty such a nice brown golden color when baked, and if there are spots that you haven’t painted, there are white spots on the pie.
- Sprinkle some sesame seeds on top.
- Bake for about 30 min at 150 degrees C