Lemon Koek
Klits Goed Saam:
- 3 Eiers
- 1k Suiker
Meng Met Eerste Mengsel:
- 1½ k meel
- 1½ t bakpoeier
Smelt Saam en Voeg By:
- 3 Eetl margarien
- ¾ k melk
Metode:
- Bak 25 – 30 min by 180º
Stroop:
- 1k water
- 2k suiker
- 1e marg
- 1 kop lemoensap
- 1 eetl gerasperde lemoenskil
Metode:
- Kook water, suiker en margarien 5 min saam.
- Laat afkoel en voeg by 1k lemoensap en 1e gerasperde lemoenskil.
- Gooi oor gaar warm koek.
- Ek sny gewoonlik die koek klaar op in blokkies dan trek die sous lekker in.
PS Lemoentyd… druk ek klomp sap uit en vries dit… so dan kan jy heeljaar lekker smul lemoenkoek.
Translation
Lemon Cake
Whisk Well Together:
- 3 Eggs
- 1k Sugar
Mix With First Mix:
- 1½ k flour
- 1½ t baking powder
Melt Together and Add:
- 3 Tbsp margarine
- ¾ k milk
Method:
- Bake for 25 – 30 min at 180º
Syrup:
- 1k water
- 2k sugar
- 1st marg
- 1 cup orange juice
- 1 tbsp grated orange peel
Method:
- Boil water, sugar and margarine together for 5 min.
- Allow to cool and add 1 cup orange juice and 1 grated orange peel.
- Pour over cooked hot cake.
- I usually cut the cake into cubes, then the sauce soaks in nicely.
PS Orange time… I squeeze out lots of juice and freeze it… so then you can enjoy orange cake all year round.