Rice Krispie en Kaas Hoender
Bestanddele:
- 1/4 koppie botter, gesmelt
- 1/2 koppie meel
- 1 teelepel sout
- 1 teelepel peper
- 1 teelepel knoffel poeier/vlokkies
- 1 eier
- 1 eetlepel melk
- 1 koppie gerasperde cheddarkaas
- 1 sakkie Skud n Bak krummels of broodkrummels, of kellogs fyngemaak, of provitas (jou keuse)
- 1 koppie Rice Krispies
- 3 tot 4 ontbeende, hoender, sonder vel, in die helfte gesny.
Metode:
- Verhit die oond tot 180 F.
- Gooi jou gesmelte botter in die oondpan en smeer die pan.
- Meng die meel, sout, peper en knoffel poeier in ‘n bak.
- Sit foil oor en bak vir ‘n uur in oond by 180°C.
Translation
Rice Krispies and Cheese Chicken
Ingredients:
- 1/4 cup butter, melted
- 1/2 cup flour
- 1 teaspoon of salt
- 1 teaspoon pepper
- 1 teaspoon garlic powder/flakes
- 1 egg
- 1 tablespoon of milk
- 1 cup grated cheddar cheese
- 1 bag Shake n Bake crumbs or breadcrumbs, or crushed kellogs, or provitas (your choice)
- 1 cup Rice Krispies
- 3 to 4 boneless, skinless chicken, cut in half.
Method:
- Heat the oven to 180 F.
- Pour your melted butter into the oven pan and grease the pan.
- Mix the flour, salt, pepper and garlic powder in a bowl.
- Put foil over and bake for an hour in the oven at 180°C.