Biltong Tert
Hierdie is regtig die lekkerste en u moet maak.
Bestandele:
- 1 Pak blaardeeg
- Kaas
- 300gr gekerfde biltong
- 6 eiers
- 250ml room
- 1 houertjie gladde maaskaas of roomkaas
- Sout en peper
- 1 kop melk
Metode:
- 1 Pak blaardeeg – rol uit en druk in plat tertbak of in ramekins
(1 blaardeeg puff patry is genoeg vir 10 bakkies) - Rasper nou ‘n klomp kaas bo-oor
- Gooi ongeveer 300gr gekerfde biltong oor
- Klits saam:
- 6 eiers
- 250ml room
- 1 houertjie gladde maaskaas of roomkaas (by kamertemperatuur)
- Sout en peper na smaak
- 1 kop melk
- Gooi bo-oor die deeg en biltong – rasper weer net bietjie kaas bo-oor en bak in oond vir 1 uur op 180 grade
- Net voor opdiening, gooi nog paar stukkie biltong oor.
- Bedien warm of lou.
Translation
Biltong Tart
These are really the most delicious and you must make them.
Ingredients:
- 1 pack of puff pastry
- Cheese
- 300gr sliced biltong
- 6 eggs
- 250ml cream
- 1 container of smooth cottage cheese or cream cheese
- Salt and pepper
- 1 cup of milk
Method:
- 1 Pack puff pastry – roll out and press into flat pie tin or ramekins
(1 puff pastry is enough for 10 bowls) - Now grate a bunch of cheese on top
- Pour over about 300gr of sliced biltong
- Whisk together:
- 6 eggs
- 250ml cream
- 1 container of smooth cottage cheese or cream cheese (at room temperature)
- Salt and pepper to taste
- 1 cup of milk
- Pour over the dough and biltong – again grate some cheese on top and bake in the oven for 1 hour at 180 degrees
- Just before serving, add a few pieces of biltong.
- Serve warm or lukewarm.