Boerewors

Boerewors

  • 2kg Beesvleis
  • 1kg Varkvleis
  • 20g (50ml)
  • Koljander
  • 2ml Fyn Naeltjies
  • 2ml gerasperde Neutmuskaat
  • 30g (25ml) fyn sout
  • 5ml Varsgemaalde Swartpeper
  • 500g Spek
  • 100ml Asyn
  • sowat 90g Derms
  1. Berei eers die koljander deur dit te skroei, te maal en te sif
  2. Sny vleis in 50mm bloke en meng met die speserye en geurmiddels
  3. Maal die vleis en sny spek in blokkies.
  4. Voeg spek en asyn by maalvleis en meng liggies maar deeglik
  5. Stop derms met die mengsel.

Translation

Boerewors

  • 2kg Beef
  • 1kg Pork
  • 20g (50ml)
  • Coriander
  • 2ml Fine Cloves
  • 2ml grated Nutmeg
  • 30g (25ml) fine salt
  • 5ml Freshly Ground Black Pepper
  • 500g Bacon
  • 100ml Vinegar
  • about 90g Guts/cassing
  1. First prepare the coriander by scalding, grinding and sifting
  2. Cut meat into 50mm blocks and mix with the spices and seasonings
  3. Mince the meat and cut the bacon into cubes.
  4. Add bacon and vinegar to minced meat and mix gently but thoroughly
  5. Stop casing’s with the mixture.