Hoe Om Avokado’s Te Vries

Hoe Om Avokado’s Te Vries

  1. As dit die dag ryp is kan jy dit skil ontpit, fyndruk en n kilogram met n klein botteltjie mayonaise meng.
  2. Plaas in botter bakkies Vries.
  3. Dit word nie swart nie en kan dan wanneer benodig ontvries word en gewoonweg op brood gesmeer word met biki sout en peper oor.

Gevriesde Avo

  1. Maak avo goed fyn met n vurk
  2. Voeg een eetlepel mayonaise en een teelepel suurlemoensap by die avo
  3. Meng baie goed
  4. Sit avo pit by die fyn avo en verseƫl lugdig en sit in vrieskas.

Translation

How To Freeze Avocados

  1. If it is ripe that day, you can peel it, deseed it, crush it and mix a kilogram with a small bottle of mayonnaise.
  2. Place in butter bowls Freeze.
  3. It does not turn black and can then be defrosted when needed and simply spread on bread with biki salt and pepper.

Frozen Avo

  1. Mash avo well with a fork
  2. Add one tablespoon of mayonnaise and one teaspoon of lemon juice to the avo
  3. Mix very well
  4. Add avo pit to the fine avo and seal airtight and put in freezer.