Plaatkoekies

Plaatkoekies

  • 500 ml koekmeel
  • 45 ml suiker
  • 2 ml sout
  • 20 ml bakpoeier
  • 2 eiers
  • 250 ml melk
  • 125 ml water
  • 30 ml kookolie
  • 15 ml gouestroop
  1. Sif die droë bestanddele saam.
  2. Klits die eiers, melk, water, olie en gouestroop saam.
  3. Voeg die droë bestanddele by en meng tot ‘n gladde deeg.
  4. Verhit olie in ‘n pan.
  5. Skep met ‘n soplepel van die beslag in die warm pan.
  6. Sodra lugborrels oopgaan, draai plaatkoekies om en bak vir 30 sekondes aan die ander kant.
  7. Bedien met kaas, konfyt en/ of stroop.
  8. Maak 24 plaatkoekies.

Translation

Sheet Cookies

  • 500 ml cake flour
  • 45 ml of sugar
  • 2 ml of salt
  • 20 ml baking powder
  • 2 eggs
  • 250 ml of milk
  • 125 ml of water
  • 30 ml of cooking oil
  • 15 ml golden syrup
  1. Sift the dry ingredients together.
  2. Whisk together the eggs, milk, water, oil and golden syrup.
  3. Add the dry ingredients and mix to a smooth dough.
  4. Heat oil in a pan.
  5. Spoon some of the batter into the hot pan.
  6. As soon as air bubbles open, flip cookie sheets and cook for 30 seconds on the other side.
  7. Served with cheese, jam and/or syrup.
  8. Makes 24 cookie sheets.