Gemmer Poeding
Bestanddele:
- 1½ koppie meelblom
- 1 koppie melk
- 1 eier
- 1 eetlepel fyn gemmer
- 1 koppie suiker
- ½ koppie sagte botter
- 1 teelepel koeksoda, gelykvol
- 2 eetlepels fyn appelkooskonfyt, fyn
Stroop:
- 1 koppie suiker
- 2 koppies kookwater
- 1 t fyn gemmer
Metode:
- Voorverhit die oond tot 180 C.
- In ‘n mengbak room die botter en suiker.
- In ‘n aparte bak, sif meel, koeksoda en gemmer saam.
- Klop meelmengsel by die geroomde botter-en-suiker in.
- In ‘n aparte bakkie, klits eers die eier, melk en appelkooskonfyt saam en klits dit dan in by meelmengsel in om loperige beslag te vorm.
- Gooi die beslag in ‘n groot bakskottel skottel waarin die volgende stroop aangemaak is:
Stroop:
- In die bakskottel waarin die poeding gebak gaan word, roer die suiker, kookwater en fyn gemmer tot die suiker opgelos is.
- Skep die beslag bo-op die vuurwarm stroop, maar moenie deurroer of meng nie.
- Bak tot gaar, 35-40 minute.
- Toets met ‘n toetspennetjie.
- Die poeding sal bo-op die stroopmengsel dryf.
- Bedien warm of koud in die stroop, met vla of room daarby.
Translation
Ginger Pudding
Ingredients:
- 1½ cups flour
- 1 cup of milk
- 1 egg
- 1 tablespoon fine ginger
- 1 cup of sugar
- ½ cup softened butter
- 1 teaspoon of baking soda, equal
- 2 tablespoons fine apricot jam, fine
Syrup:
- 1 cup of sugar
- 2 cups of boiling water
- 1 t fine ginger
Method:
- Preheat the oven to 180 C.
- Cream the butter and sugar in a mixing bowl.
- In a separate bowl, sift flour, baking soda and ginger together.
- Beat flour mixture into the creamed butter and sugar.
- In a separate bowl, first whisk together the egg, milk and apricot jam and then whisk it into the flour mixture to form a runny batter.
- Pour the batter into a large baking dish dish in which the following syrup has been prepared:
Syrup:
- In the baking dish in which the pudding will be baked, stir the sugar, boiling water and fine ginger until the sugar is dissolved.
- Spoon the batter on top of the hot syrup, but do not stir or mix.
- Bake until done, 35-40 minutes.
- Test with a test pen.
- The pudding will float on top of the syrup mixture.
- Serve hot or cold in the syrup, with custard or cream.